by Karel Schoeman
Karel Schoeman se *Bloemfontein in Beeld, 1860-1910* is 'n omvattende visuele rekord van die ontwikkeling van Bloemfontein oor 'n halfeeu, vanaf die vroegste dateerbare foto in 1860 tot die totstan…