by André Philippus Brink
*Latynse Reise* deur André P. Brink is 'n keur uit sy reisbeskrywings wat fokus op Latynse lande soos Frankryk, Italië, Spanje en Portugal. Die luim van die tekste wissel tussen erns en ligtheid, o…